Die plek van geloofsekerheid in die prediking, pastorale sorg, Evangelisasie en sending in die lig van die verkiesing van God

As ons nie aan die ewige, soewereine uitverkiesing van God geglo het nie, sou ons ook nooit sekerheid van ons saligheid kon gehad het nie, tensy ons dit moes soek in die twyfelagtige versekering van spesiale openbarings,wat vanweë die subjektiewe aard daarvan tog nog altyd aan twyfel onderworpe s...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. A. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1155