Gedragswetenskaplike dimensies in die Praktiese Teologie: 'n bedryfsielkundige perspektief

Die klem in die bestuur van mense het oor die afgelope drie dekades vinnig verskuif van 'n meganistiese na 'n humanistiese benadering. Die gedragswetenskap as fundamentele onderbou vir algemene bestuur geniet al hoe meer klem veral in die Suid-Afrikaanse heterogene bestel.

Bibliographic Details
Main Author: J. J. L. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1983-09-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1291