Knelpunte tussen Christene in Suid-Afrika t.o.v. die Politieke betrokkenheid van die kerk

In die afgelope twintig jaar het daar in Suid-Afrika twee groot gesprekke tussen ‘kerke’ plaasgevind. Die eerste was in 1961 toe verteenwoordigers van die WRK by Cottesloe ’n gesprek gevoer het met die Nederduits Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (NGKSA) en die Nederduitse Hervormde Kerk van Afrika...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. M. Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/808