Kantaantekeninge by die prediking

Die opskrif bevat twee kernbegrippe wat om die volgende redes nadere toeligting verdien: a. ’n vroegtydige aanduiding van wat onder die uitdrukking “kantaantekeninge” en “die prediking” verstaan word, behoort verhel derend by te dra tot die oogmerke wat vir hierdie voordrag gestel is; b. Die begr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. P. Heystek
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1987-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1298