'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

Een van die doelstellings van AFRILEX is om leksikografie op 'n breë front in Suidelike Afrika te bevorder. AFRILEX stel hom ten doel om leksikograwe, terminoloë en ander taalpraktisyns op te lei in verskeie aspekte rakende leksi-kografiese beginsels en praktyk. Dit streef ook daarna om jaarlik...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Mariëtta Alberts
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/718