Landskap van gemeentesang in die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die begin van die een-en-twintigste eeu: Voorlopige verkenning

Musiek en sang binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) is in ’n proses van radikale verandering. Binne ’n ‘global village’ kan die ses strominge van kerkmusiek soos Paul Basden (2004) dit beskryf het, van groot waarde wees om die huidige prosesse in die NG Kerk te identifiseer en te beskr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Coenie Calitz
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2015-03-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1795