Teologiekroniek - Die kerk en ekonomiese globalisering

Die mees ingrypende ontwikkeling op ekonomiese gebied van die afgelope dekades is ongetwyfeld ekonomiese giobalisering. Tot heel onlangs is meestal in gloeiende positiewe terme oor ekonomiese globalisering gepraat.

Bibliographic Details
Main Author: D.E. de Villiers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2001-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/666