’n Inleiding tot die bespreking van neo-marxisme in die kerklike lewe en ons antwoord daarop

Vir die doel van ons bespreking is dit goed om eers enkele sake te onderstreep wat in dr. Van Wyk de Vries se voordrag na vore gekom het. Verder lyk dit sinvol vir ’n vrugbare bespreking om te kyk in hoeverre die kerk self, onbewus, ’n teelaarde geskep of geword het, vir hierdie neo-marxistiese idee...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. N. Helberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1976-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1092