Wiskunde-onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk en die gehalte van onderrig

Navorsers en teoretici verskil of onderwysers se refleksie oor hul klaskamerpraktyk en die effektiewe onderrig van wiskunde met mekaar verband hou. Die doel van hierdie artikel is om te rapporteer oor die ondersoek wat gedoen is om reflektiewe klaskameronderrig in verband te bring met die gehalt...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. Barbara Posthuma
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2012-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/365