Wat verwag die lidmaat huidig van die prediking

Die moderne mens beleef elke dag die oorlog sonder bepaalde veldslae, sonder hoogte- en keerpunte, oorlog eenselwig voortdurend aan die gang, sonder iets wat dui op ’n eindelike einde. ‘Koue oorlog’ noem ons dit, ’n raak tipering, want dit is wreed koud in die siel en die gemoed van die mensheid va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. J. J. Bingle
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/809