’n Vergelyking tussen die kardiostres-indekse van ’n aktiewe en ’n sedentêre populasie

Die moderne leefwyse bring dikwels mee dat ons die belangrikheid van liggaamlike oefening uit die oog verloor. Ons toenemend passiewe leefwyse het gelei tot ’n aansienlike toename in die oorkoms van lewenstylsiektes soos hipertensie en verskeie vorme van vaskulêre patologie. In hierdie studie word d...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Peet Du Toit, Paola Wood, Catherina C. Grant, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Lizelle Fletcher, Pieter E. Krüger, Annie M. Joubert, Justin J. Kennedy, Ronél Ferreira, Abert van Schoor, Fourie Joubert, Gerda Gericke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/769