Die bronteksouteur se bydrae tot die produksieproses van literêre vertalings

In hierdie artikel word ʼn empiriese studie onderneem waarin die bydrae van die bronteksouteur in die produksieproses van literêre vertaling bestudeer word. Om hierdie doel te bereik, word drie produksieprosesse van literêre vertalings, To hell with Cronjé (Winterbach 2007b), My name is Vaselinetj...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Spies, Carla-Marié
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2014-12-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Subjects:
Online Access:https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/624