Twee belangrike toekomsbepalende tendense op kerklike terrein

As daar veral twee hoofgroepe van tendense is wat die kerk in die volgende dekade of twee dramaties gaan raak, dan is dit eerstens die demografiese of bevolkingsveranderinge wat besig is om plaas te vind en dan tweedens, houdingsveranderinge. Daar kan ander wees maar hierdie kan die mees dramati...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Boshoff
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1263