Die verband tussen wetenskap en tegnologie: ‘n Tegnologie-onderwysperspektief

Die aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Minister van Basiese Onderwys dat Natuurwetenskappe en Tegnologie voortaan in die Intermediêre Fase gekombineer gaan word, skep verskeie uitdagings wanneer dit kom by die uitvoering van hierdie aankondiging. Die vraag oor wie vir die onderrig van hierdie nuw...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Willem J. Rauscher
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2012-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/27