Die betekenis, funksies, beloning en verantwoordelikhede van die ondernemer*.

Daar is vandag ’n stortvloed van literatuur waarin die een aanval op die ander gemaak word op die stelsel van vrye onderneminge in die ekonomiese lewe. Beplanning of die geleide ekonomie word aangeprys terwyl die vryehuishouding o f die „kapitalistiese” stelsel aangeval en veroordeel word.

Bibliographic Details
Main Author: B. van Deventer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1954-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1899