Die T-goIf van die primaat: ’n herevaluasie

Die primaat word algemeen as ’n model in kardiovaskulêre navorsing gebruik en het ’n groot rol gespeel in die ontwikkeling van die elektrokardiogram (EKG). Die eerste EKG van die primaat is reeds in 1937 gepubliseer.

Bibliographic Details
Main Authors: H. Bosman, J. J. Theron
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1988-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/925