Ontwerp- en konstruksieoorwegings vir ligte staalstrukture

<p>In die onlangse verlede is verskeie alternatiewe struktuursisteme in Suid-Afrika voorgestel om die koste verbonde aan ligter staalstrukture te verminder. Die meeste sisteme word vooraf in ’n fabriek vervaardig en op die terrein aanmekaargesit. Groter strukture bestaan gewoonlik uit...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: G. P.J. de Vos, B. W.J. van Rensburg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2001-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology