Die Literêre Sisteem Van Dertig

In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies me...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/901