Die Literêre Sisteem Van Dertig

In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies me...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/901
id doaj-9366de7fa6444cc4a7997d7a6f1fcfee
record_format Article
spelling doaj-9366de7fa6444cc4a7997d7a6f1fcfee2020-11-24T23:00:51ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371984-05-0151657410.4102/lit.v5i1.901840Die Literêre Sisteem Van DertigH. Viljoen0Departement Algemene Taal- en LiteratuurwetenskapIn die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies mee te beskryf — as dit al hoegenaamd duidelik is waar die grense tussen generasies nou eintlik lê. Die leser word as belangrike kategorie beskou by die poësie voor 1900, bewuste kunstenaarskap by Dertig, stad en oorlog (tematiese dinge) by Veertig. Standaardbegrippe is nodig waarmee verskillende generasies vergelyk kan word.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/901
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H. Viljoen
spellingShingle H. Viljoen
Die Literêre Sisteem Van Dertig
Literator
author_facet H. Viljoen
author_sort H. Viljoen
title Die Literêre Sisteem Van Dertig
title_short Die Literêre Sisteem Van Dertig
title_full Die Literêre Sisteem Van Dertig
title_fullStr Die Literêre Sisteem Van Dertig
title_full_unstemmed Die Literêre Sisteem Van Dertig
title_sort die literêre sisteem van dertig
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 1984-05-01
description In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies mee te beskryf — as dit al hoegenaamd duidelik is waar die grense tussen generasies nou eintlik lê. Die leser word as belangrike kategorie beskou by die poësie voor 1900, bewuste kunstenaarskap by Dertig, stad en oorlog (tematiese dinge) by Veertig. Standaardbegrippe is nodig waarmee verskillende generasies vergelyk kan word.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/901
work_keys_str_mv AT hviljoen dielitereresisteemvandertig
_version_ 1725641128384921600