Die apartheidsmensbeskouing (skeidingsmodel)

Wat hierdie tipe mensbeskouing betref, sal veral klem gelê word op die teologiese en kerklike beskouings wat in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) na vore gekom het, aangesien dit na my beste wete nog nêrens redelik omvattend beskryf is nie (vgl. Van der Walt, S.J. 1989). Wat die NGK betr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1678