Omgewingsopvoeding se rol in die integrasie van omgee vir die omgewing en menslike welstand

Welstand hou nie slegs verband met die afwesigheid van siekte nie, maar behels optimale funksionering van liggaam, verstand en gees. Dit is ’n belewenis van maksimale harmonie. Welstand het verskeie dimensies, naamlik die fisieke, emosionele, kognitiewe, sosiale, geestes-, beroeps- en omgewingsdimen...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Johanna G. Ferreira, Elizabeth Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2014-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1177