Teïsties-organiese inspirasie.

In sy Dogmatiek noem Haering die inspirasie die „Diktat des Heiligen Geistes”. Dit is die meganiese inspirasie, waarby die Heilige Gees deur die Bybelskrywers sou spreek soos die menslike stem deur ’n grammofoon of waarby die Heilige Gees aan iemand sou dikteer.

Bibliographic Details
Main Author: P. J. S. de Klerk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1955-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1854