Die eierdopstruktuur van die rooiborsduif Streptopelia senegalensis (Lin)

Die morfologie van die eierdop van Streptopelia senegalensis is m.b.v. ’n skandeerelektronmikroskoop ondersoek. ’n Totaal van 30 eiers uit verskillende dele van suidelike Afrika is ondersoek; hulle dateer vanaf 1899 en die resentstes is in 1983 versamel. Die dikte van die eierdop is direk uit elektr...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: P. J. Steyn, A. J. Reinecke, V. L. Hamilton-Attwell
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1986-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/973