Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika

Die Pan-Afrikanisme het sy oorsprong onder die nako- melinge van die Negerslawe in die Wes-Indiese Eilande en die V.S.A. aan die begin van die huidige eeu. Aanvanklik was die hoofoogmerk die bestryding van diskrim inasie teen die Negers in Amerika en die sam esnoering van alle Negers in die wêr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. H. Van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1345