<i>Joernaal van Jorik</i> (D.J. Opperman)

Die gedig begin met talle religieuse verwysings wat vir ons darem sê wat ons moet verstaan onder die doel en taak wat deur Manuel aan Jorik opgedra word, soos die verwysings na die kruis en die uur van verantwoording en van terugkeer. Die gestalte van Manuel sélf gee godsdienstige inhoud aan die d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. T. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1028