Kritieke voedsel- en voedingsverwante kwessies in SA openbare skoolkurrikulums

In 2000 het die Verenigde Nasies agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte aanvaar. Vyf van hierdie doelwitte is gerig op kwessies rakende armoede en hongersnood, ’n afname in kindersterftes, die verbetering van moeders se gesondheid, die bestryding van MIV, VIGS, malaria en ander siektes, en die versek...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Rian De Villiers, William J. Fraser
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/767