Visuele interpretasie van ASTER - satellietdata, Deel I: Geologiese kartering in die Wieg van die Mensdom - wêrelderfenisgebied

Satelliet-afstandwaarneming het ’n kragtige instrument in die geowetenskaplike navorsingsarsenaal geword sedert die eerste van die aard-observasiesatelliete in 1972 gelanseer is, maar die effektiwiteit daarvan is egter ontoereikend as gevolg van die beperkte spektrale en ruimtelike sensitiwiteit...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Elna van Niekerk, Luke Sandham
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2007-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/132