Die grondteks van die Afrikaanse Nuwe Testament

Voordat daar met die vertaling van 'n dokument begin kan word, is dit noodsaaklik om die teks, die presiese bewoording van die dokument, vas te stel. Die vasstelling van die teks is soveel te meer belangrik wanneer die dokument wat vertaal word, 'n ou dokument is, wat voor die uitvindi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Petzer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/924