Ensiklopedisiteit in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal: 'n " Saak " van balans

<p>Opsomming: Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (voortaan WAT) het vanaf die negende deel wegbeweeg van 'n meer ensiklopediese aanbod van inligting. Hiervoor het die woordeboek heelwat lof van teoretici ontvang. Die mening is egter ook uitgespreek dat die WAT wat leksiko-graf...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Willem Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Subjects:
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/428