Faktore wat die fenologie van <i>Ursinia cakilefolia<i/>, ’n efemeer van Namakwaland, beïnvloed

Die invloed van temperatuur en saaityd op die fenologie van <em>Ursinia cakilefolia DC</em>., 'n Namakwalandse efemeer, is ondersoek. Plante is op verskillende tye gesaai en aan verskeie temperatuurbehandelings onderwerp. Saaityd het ’n duidelike invloed op die groei en fenologie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. M. Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1996-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/642