Kerk en gemeenskap

Die onderwerp: Kerk en gemeenskap, is die mees aktuele onderwerp van ons dag. Dit blyk uit die roeringe in ons eie kerkgeledere gedurende die afgelope tyd. Dit gee aanleiding tot heftige diskussie en tog is die pad daarvan nog nie stofgetrap nie, omdat, so lyk dit my, denkers doelbewus nie graag in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. P. A. Kotz�
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/904