‘Ek Is’ in die Evangelie van Johannes – Openbarings-histories benader (slotartikel)

Net soos dit met die vorige twee uitsprake die geval was, moet ook hierdie drie uitsprake as ’n eenheid gesien word. Hulle hoort saam, nie net omdat hulle so kort op mekaar volg nie, maar ook omdat hulle organies ’n eenheid vorm in die een teken wat daama volg nl. die opwekking van Lasarus.

Bibliographic Details
Main Author: P. van Schalkwyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1975-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1041