Die indikatief en die imperatief in die prediking
Ons lees in die Bybel naas die beloftes van God ook van sy gebooie. Daar is ’n hele aantal wette en voorskrifte in die Woord van God. In die O.T. word die hele wet van God opgesom met as hoogtepunt die bekende Tien Gebooie. By die profete hoor ons herhaaldelik van voorskrifte wat die volk Israel wys...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1974-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1010 |