Die skryf van kabaret- en liedtekste: Enkele praktiese wenke

’n Werkwinkelsessie oor die skryf van kabaret mag nie verval in akademiese spekulasies nie, maar as jy wenke puntsgewyse wil deurgee, soos ek nou gaan doen, kan dit weer maklik lyk of die spreker voorskriftelik wil wees.

Bibliographic Details
Main Author: H. Aucamp
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-04-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/469