Die invloed van die reg op ons Suid-Afrikaanse beskawingspatroon

Die vraag of die reg ons beskawingspatroon beïnvloed kan sonder veel omhaal van woorde bevestigend beantwoord word as ons, uitgaande van bepaalde verskynsels eie aan ons be­ skawingspatroon, telkens aantoon dat daar regsbepalinge be­ staan wat 'n conditio sine qua non is vir die bestaan van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. Postma
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1966-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1381