Mag die kerk skeur?

Die tradisioneel gereformeerde standpunt is dat kerkskeuring soms plig kan wees, dat deformasie in ’n bepaalde kerkverband so wyd om hom heen kan gryp dat lidmate van Godsweë geroep word om daardie kerkverband te verlaat en ’n nuwe te vorm. ‘Die waar-heid moet bo die eenheid verkies word, want wat b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1971-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/938