Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk

In hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke toon ’n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-04-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/87