Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk

In hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke toon ’n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-04-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/87
id doaj-b3575934c8eb420f80c924c2f913f556
record_format Article
spelling doaj-b3575934c8eb420f80c924c2f913f5562020-11-24T21:47:49ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-04-01471e1e1310.4102/ids.v47i1.871689Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktykSophia van Helden0Unit of Reformational Theology, North-West University, Potchefstroom CampusIn hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke toon ’n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid van organiese groei binne die huidige ekklesiologiese wanbalans, word belig deur te fokus op navorsing binne die Gereformeerde Kerk van Suid Afrika (GKSA)-kerkpraktyk, as een van die drie gereformeerde susterskerke. Die bevindings dui op die noodeisende toestand binne die tradisionele ekklesiologie. Die Christosentriese denkparadigma word as gebalanseerde korrektief aan die hand van die groot opdrag uiteengesit (maak dissipels van alle nasies) uiteengesit, as sleutel vir die daarstel van gesonde omstandighede ter wille van kerkgroei. Denke as die belangrikste ekklesiologiese oorsaak van kerkkrimping, kan deur denkverandering teëgewerk word ten einde verdere krimping van die susterskerke teë te werk. Institutionalism – alive and well in the declining Afrikaans reformed church practice. This article discusses institutionalism as the dominant paradigm (I-paradigm) among the declining traditional Afrikaans speaking Reformed churches in South Africa. The I-paradigm portrays imbalanced thinking prevailing in the current unhealthy church practice. The improbability of natural growth within the recent ecclesiastic imbalance, is highlighted by focusing on a study within the church practice of the Reformed Curch of South Africa (RCSA) – one of the three reformed sister churches. Conclusions drawn from the study emphasise the serious conditions of this traditional ecclesiology. The Christ centered paradigm, as balanced corrective, is discussed in line with the great commission (disciple the nations) as key to creating healthy circumstances in order to realise church growth in the long run. Thinking, as the most important ecclesiological factor causing church decline, can be changed, thus preventing further decline of the sister churches.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/87GKSA church practiceNatural/organic/biotic church developmentSchwarz: eight qualities for growing churchesGrowing churches and declining churchesMissional approachGreat Commission
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Sophia van Helden
spellingShingle Sophia van Helden
Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
In die Skriflig
GKSA church practice
Natural/organic/biotic church development
Schwarz: eight qualities for growing churches
Growing churches and declining churches
Missional approach
Great Commission
author_facet Sophia van Helden
author_sort Sophia van Helden
title Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
title_short Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
title_full Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
title_fullStr Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
title_full_unstemmed Institusionalisme – springlewendig in die kwynende Afrikaanse Gereformeerde kerkpraktyk
title_sort institusionalisme – springlewendig in die kwynende afrikaanse gereformeerde kerkpraktyk
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-04-01
description In hierdie artikel word die institusionalistiese denkwyse (I-denke) as dominante denkwyse in die krimpende tradisioneel-Afrikaanssprekende Gereformeerde kerke bespreek. I-denke toon ’n denkwanbalans wat weerspieël word in die huidige ongebalanseerde en ongesonde kerkpraktyk. Die onwaarskynlikheid van organiese groei binne die huidige ekklesiologiese wanbalans, word belig deur te fokus op navorsing binne die Gereformeerde Kerk van Suid Afrika (GKSA)-kerkpraktyk, as een van die drie gereformeerde susterskerke. Die bevindings dui op die noodeisende toestand binne die tradisionele ekklesiologie. Die Christosentriese denkparadigma word as gebalanseerde korrektief aan die hand van die groot opdrag uiteengesit (maak dissipels van alle nasies) uiteengesit, as sleutel vir die daarstel van gesonde omstandighede ter wille van kerkgroei. Denke as die belangrikste ekklesiologiese oorsaak van kerkkrimping, kan deur denkverandering teëgewerk word ten einde verdere krimping van die susterskerke teë te werk. Institutionalism – alive and well in the declining Afrikaans reformed church practice. This article discusses institutionalism as the dominant paradigm (I-paradigm) among the declining traditional Afrikaans speaking Reformed churches in South Africa. The I-paradigm portrays imbalanced thinking prevailing in the current unhealthy church practice. The improbability of natural growth within the recent ecclesiastic imbalance, is highlighted by focusing on a study within the church practice of the Reformed Curch of South Africa (RCSA) – one of the three reformed sister churches. Conclusions drawn from the study emphasise the serious conditions of this traditional ecclesiology. The Christ centered paradigm, as balanced corrective, is discussed in line with the great commission (disciple the nations) as key to creating healthy circumstances in order to realise church growth in the long run. Thinking, as the most important ecclesiological factor causing church decline, can be changed, thus preventing further decline of the sister churches.
topic GKSA church practice
Natural/organic/biotic church development
Schwarz: eight qualities for growing churches
Growing churches and declining churches
Missional approach
Great Commission
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/87
work_keys_str_mv AT sophiavanhelden institusionalismespringlewendigindiekwynendeafrikaansegereformeerdekerkpraktyk
_version_ 1725895314728026112