Historiese oorsig van die ontstaan en ontwikkeling van die militêre lugvaart en die selfstandige lugmagte
Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/970 |