Calvyn oor die Hermeneutiese reël ten opsigte van nuuskierigheid en spekulasie

In sy ‘Institusie’ toorn Calvyn ook teen nuuskierigheid en spekulasie. Wat hy met spekulasie bedoel en hoe hy daaroor voel, word treffend duidelik in Boek 1, hoofstuk 14, paragraaf 1. Hy gaan daar in op die vraag waarom God so lank gewag het voordat Hy hemel en aarde geskape het, wat God dan in al d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/973