Die rewolusionêre mensbeskouing (konflikmodel)

Wat die rewolusionêre mensbeskouing betref, sou breedvoerig aandag gegee kon word aan die Teologie van Bevryding, veral soos dit in die befaamde boek van Gutiérrez (1974) gestalte gevind het, 'n teologie waaroor daar reeds 'n hele reeks handige inleidings (vgl. Heyns, 1975; Kirk, 1979, 198...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1679