Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn

Op 5 Junie 1559 het Johannes Calvyne en van sy vurigste lewenswense vervuld gesien. Op daardie dag het die openingsplegtigheid van die Geneefse Akademie plaasgevind. Dit was inderdaad ’n plegtigheid. In die sg. summum templum en in die aanwesigheid van ’n groot aantal hoogwaardigheidsbekleërs en van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2051