Aspekte van poëtiese taalgebruik: Teoretiese uiteensetting en toepassing aan die hand van Leon Strydom se gedig ‘<i>Droogte</i>’

In die kommunikasieproses van die poësie is dit nodig dat die leser kennis dra van die wyse waarop die taal in die gedig ontgin word. In vergelyking met standaardtaalgebruik is die taalaanw cnding binne die porsic dikwels ‘anders’.

Bibliographic Details
Main Author: I. Gräbe
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/941