Bornologiese pseudotopologiese vektorruimtes

Bornologiese ruimtes is deur Hogbe - Nlend gedefinieer en pseudotopologiese ruimtes deur Fischer. In hierdie artikel word eienskappe van bornologiese pseudotopologiese vektorruimtes ondersoek. n Karakterisering van sulke ruimtes word verkry en daar word aangetoon dat kwosiëntruimtes en direkte somme...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. A. Muller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1990-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/434