Futurologie en Rekenaarwetenskap

Hierdie opdrag kan op meer as een wyse geïnterpreteer word. Daar kan bloot gekyk word na die verhouding tussen die twee wetenskappe, wat die gebruiks moontlikhede van die een vir die ander is, of daar kan uit ’n futurologiese hoek na die Rekenaarswetenskap gekyk word.

Bibliographic Details
Main Author: D. Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1262