Spraakdiskriminasie by bejaarde gehoorapparaatgebruikers

In hierdie studie is die invloed van veroudering op die spraakdiskriminasievermoe van bejaarde gehoorapparaatgebruikers ondersoek. 'n Opname-metode is gebruik en dertig proefpersone, met dieselfde graad van perifere gehoorafname, is in twee groepe van vyftien persone elk verdeel. Groep 1 het be...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Liza van Wyk, Isabel Uys, Maggi Soer
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1997-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Subjects:
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/231