Bedryfs- en tegnologiese vereistes vir die winsgewende lewering van spoorgoederevervoer

In hierdie oorsigartikel word verslag gedoen oor die vernaamste bedryfs- en tegnologiese vereistes waaraan kommersieel lewensvatbare spoorvervoerstelsels in ’n ekonomies ongereguleerde goederevervoermark moet voldoen. Die volgende aspekte word bespreek: (1) Die marksegmente wat oor die algemeen wins...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Wessel J. Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2017-11-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1482