Rol van Lesotho-Hooglandwater op Vaalrivieralge

<span>Die Vaalrivier is, met verloop van tyd, tot so ’n mate verryk deur voedingstowwe dat algopbloeie tans probleme skep. ’n Unieke geleentheid om te bepaal of daar veranderinge in die waterchemie en algsamestelling in die Vaalrivier voorgekom het, het hom voorgedoen nadat oligomesotrofe Kats...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Sanet Janse van Vuuren, Annelie Swanepoel, Germarie van Zyl
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/335