Geloof en kennis in die Heidelbergse Kategismus

Die wyse waarop die noue band tussen geloof en kennis verstaan moet word, figureer huidig steeds in teologiese debatte. In hierdie artikel word die verband wat deur vraag en antwoord 21 van die Heidelbergse Kategismus tussen geloof en kennis getrek word, bestudeer. In reaksie op die skolastiek van d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sarel P. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-09-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/702