Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode

In hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindings van die empiriese studie oor die stand van denke a...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/117